Categories > Celebrities > My Chemical Romance
Best Friends?
5 ReviewsIs that how best friends act?
Reviews
-
Best Friends?
(#) NotKissingYouGoodBye 2012-11-11 02:38:35 AM
It's simple quick and funny......I LIKE IT ! XDAuthor's response
Aww thank you so much! =) This isn't my best one, but I think I'll keep posting... X0 -
Best Friends?
(#) xFuRiEx 2012-11-11 04:15:31 AM
Hahaha, I enjoyed this! It was good. You should keep posting!Author's response
Hehe thank you!! I'm so glad it's appreciated... I'll continue, then! =)
Hehehe omw en daaaar sien ek jy is Afrikaans... =) -
Best Friends?
(#) xFuRiEx 2012-11-11 09:45:04 AM
Haha, no way! Waar het jy dit gesien? Oh, seker op daai profile thingy. Moet sê, dis nie elke dag dat ek 'n Suid-Afrikaanse MCR-fan ontmoet nie! I'm proud :)Author's response
Hehe jip... In jou profile! Yeah, ons is kinda skaars... Net flippen dankbaar daar is nog!!!! Lol ek is eeeeffens obsessed... =D -
Best Friends?
(#) xFuRiEx 2012-11-11 10:57:25 AM
Wel in daai geval gaan ons beste pelle word, want ek is net so obsessed! Al sedert ek die eerste keer van hulle gehoor het en dis al jaaaare sedertdien. Fudge! Ek is eerlikwaar op die punt waar ek sal kill om hulle live te sien! Dit sal die beste experience in my hele lewe wees!!! Maar, I'll just keep dreaming until they maybe one day decide to finally come to SA... Sug...Author's response
Hehe ek stem totally saam!!!! Ek sal basically enige, enige iets gee om hulle live te sien...!!!! Ek is so serious daaroor dat ek even droom om hulle iewers anders te sien (as hulle dan nou nie met ons wil kom speel nie...) Insert sigh here -
Best Friends?
(#) xFuRiEx 2012-11-12 12:09:51 PM
Ek wens ook net om hulle te sien/ dalk per ongeluk te ontmoet. Sal 'n dream come true wees! Maar soos altyd sal ek maar fingers crossed hou dat hulle dalk hierna toe sal kom wanneer die nuwe CD uitkom wat hopelik ook binnekort is!Author's response
Ek dink nie ek sal my joy kan contain as ek dit ooit eendag per ongeluk regkry om hulle live te sien of te ontmoet nie . . . I miss Bob, though... Sigh . . .