Review for She Always Gets What She Wants

She Always Gets What She Wants

(#) Killjoyxoxo 2013-06-09

I love it when you update!!!!
Hehe ek is soooo verlief op al jou characters, dude!
Seriously.
Wens ek het geweet hoe jou OCs lyk...
Hopelik kan die twee stubborn kindertjies nou hulle shit agtermekaar kry...?
(Ek love hoe hulle altwee nou meer mature raak...)
I.
LOVE.
Gerard!!!!
Damn!
(En Mel...)
-sighs-
Hehehe die Frerard jokes... NICE!
Lol ek kan nie wag vir wanneer Brittany uitvind van Kasey-hulle nie...
=D
Xoxo

Author's response

Ah, dankie baie!
Ek dink jy kan met redelike veiligheid sê dat hulle nou begin rigting kry. Die mature raak ding het definitief sy tyd gevat.
Good things come to those who wait ;D
xoxo