Review for She Always Gets What She Wants

She Always Gets What She Wants

(#) Killjoyxoxo 2013-05-29

Hahaha duuuude weereens moet ek saamstem met Poppana... Dit was fillerish, maar ek het dit genuinly geniet! OMW die deel waar hulle vir Mikey uitfreak... (Jy weet ek bring ook graag freak-the-other-way-sibling-out scenes in, so... Ja, obviously gaan ek dit like -grins-)

Okay... Ek voel soos 'n miserable bitch dat ek nie op naastenby al die chapters gecomment het nie... -ducks head in shame-

Ek belowe om van nou af faithfully te comment op alle chapters wat volg... Okay? Okay.

Ooooja... Dude, Frankie? GET OVER AMY!!!!!!!!

;)

Seriously, though... Give Kasey a bf/gf???? =)

Xoxo

Author's response

Ja, die chapter was maar 'n bietjie van 'n filler. Volgende een (nou net gepost) het nogal 'n paar goedjies wat gebeur (And your wish is my command) :)
I forgive you, hehe.
As for Frank getting over Amy... My lips are sealed.
xoxo