Review for She Always Gets What She Wants

She Always Gets What She Wants

(#) Killjoyxoxo 2013-05-30

Hehehe +ierkie, my diertjie!!!!
Wish I could meet these people, you know?
(Especially your OCs...)
Ugh! Ek gaan nie my toys uit die kot gooi nie, maar ek is nie 'n fan van Matt nie... (So... I guess, whatever you're doing there at the moment is fine...)
Frustrated asin die anticipation van wat volgende gaan gebeur maak my /mal/ (like a fucking cocktease, bra...!!)
LOL aaaawwww yay!!!! Dankie!!!! Hehehe hopelik feature die nuwe-verwikkeing-out-of-the-blue-paartjie nog meer vorentoe????
-pupppy eyes-
Xoxo

Author's response

lmga! I hear ya!
Dis die plan, hehe. Ek gaan nou eers moet sien waar gaan ek van hier af.
xoxo
Dalk moet ek tog vir Matt vervang. Hm, sal nog besluit.